Peggy McCay

Peggy McCay
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peggy McCay was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Hawaiian Eye (1959), General Hospital (1963), Days of Our Lives (1965), en The Trials of Rosie O'Neill (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy